Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Brewing Company besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Brewing Company.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Brewing Company akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Brewing Company

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Diamant Estate se herehuis weerspieël 'n mengsel van Kaaps-Hollandse en Victoriaanse argitektuur en is in 1821 gebou. Die huis is sedertdien al telkemale opgeknap. Diamant Estate is 'n nuut ontwikkelde lokaal vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkel...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Paarl

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Vanaf
R1 064
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Courtrai, Paarl

Seventeen Lillies is in die hartjie van die bekende en prentjiemooi Paarl in die Wes-Kaap se wynlande geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vreedsame omgewing. Akkommodasie bestaan uit 4 selfsorgkam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai, Paarl

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die oorrompelende prag van die Paarl op jou drumpel. Ontwaak met die vars bergbriesie en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai, Paarl

Dumont Guesthouse is in 'n rustige woonbuurt met 'n asemrowende uitsig oor die Paarl en op die Drakensteinberge. Daar is 1 moderne gesinseenheid en 1 dubbelbed-eenheid. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Courtrai, Paarl

Petra's Place is in die Paarl geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die kamers grens aan die eienaars se huis, maar is heeltemal privaat. Daar is 2 slaapkamers met dubbe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word in 10 gastekamers en 5 selfsorgkot...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Courtrai, Paarl

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

A'Queenslin Guest House is hoog teen Paarlberg geleë met maklike toegang tot die natuurreservaat met verskeie roetes en asemrowende uitsigte net 'n paar minute hiervandaan. Al die kamers het DStv, gratis WiFi, tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5901 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za