Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Cape Point Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Point Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Point Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Point Nature Reserve

Vanaf
R1 162
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Cape Point Rest Camp is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Dié park is 'n Wêrelderfenisgebied en 'n Nuwe Natuurwonder van die Wêreld waar manjifieke berge die oseaan intuimel en omring word met spie...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Smitswinkel Tented Camp is net oor die pad van die Kaap van Goeie Hoop se ingang, asook Kaappunt. Dié tentekamp is ideaal geleë vir gaste van die pikkewynkolonies by Boulders-strand en die Kaap van Goeie ...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Break Away bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige vierslaapkamerhuis op die rotse in die Castle Rock Mariene Reservaat. Dié huis bied direkte toegang tot die strand, en spog met pragtige uitsigte oor Valsba...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Crichton House - 2-Bed Apartment is 'n selfsorgvakansiehuis in Murdock Valley met die ideale ligging om die Kaapse Skiereiland te verken. Die huis is 3,5 km vanaf Simonstad se middedorp, 2 km vanaf die bekende Bould...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Seagetaway bied selfsorgverblyf aan gesinne, vriende en paartjies in Simonstad in die Kaapse Skiereiland. Bespreek jou ontspannende wegbreek by die see by een van ons 4 eenhede: Die Kothuis, Superieure eenheid, Sakp...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands House is in die pragtige voorstad, Simonstad, geleë. Simonstad is 'n vlootdorpie, vol geskiedkundige besienswaardighede en ook die tuiste van die brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dis ideaal vir 'n ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Nest is in die pragtige vlootdorpie Simonstad geleë. Dié dorp is vol geskiedkundige besienswaardighede en huisves die Brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbree...

Vanaf
R5 655
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

On the Rocks is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Simonstad, Kaapstad. Hierdie vakansiehuis bied pragtige uitsigte oor die see en dit is naby besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland. Hierdie huis is volle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5218 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za