akkommodasie naby Cape Point Nature Reserve
Bladsy 2 - 200 lekke plekke om te bly
Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Die area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg. ...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Santa Barbara 16 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View. Dit is ideaal...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
On the Onrus River bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Onrus, net buite Hermanus. Hierdie kothuis...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Serendip@sea is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Stay@Melkbos is in die bekoorlike dorpie Melkbosstrand. Dit is 'n lieflike selfsorghuis ongeveer 350 m vanaf die st...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Stay on Main is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Paarl. Dit spog met 'n onbelemmerde berguitsig en is nab...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Theewaterskloof Country Estate is langs die Theewaterskloof Dam geleë en bied bekoorlike en rustige verblyf in 'n v...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
Whale Waters Self-Catering Lodge is op De Kelders se kranse geleë en spog met 'n uitsig oor Walkerbaai wat wêreldbe...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
SANParks Cape Point Rest Camp is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Dié park is 'n Wêrelderfenisgebied en 'n Nu...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
SANParks Smitswinkel Tented Camp is net oor die pad van die Kaap van Goeie Hoop se ingang, asook Kaappunt. Dié tent...
Vanaf Cape Point Nature Reserve
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.