Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Town International Convention Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Town International Convention Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Town International Convention Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Town International Convention Centre

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Chic Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal net oorkant die CTICC en net om die hoek van verskeie restaurante, winkels en ander plekke van belang. Di...

Vanaf
R1 056
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Charming Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë oorkant die KIKS en naby restaurante, winkels en ander besighede en ontspanningsgeriewe. Die wo...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Elegant Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë langsaan die KIKS en om die draai vanaf restaurante, winkels en ander sake- en ontspanningsgeriewe...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Onyx is 'n selfsorgwoonstel met gesofistikeerde dekor in die hartjie van Kaapstad. Dis net 'n kort entjie se ry van die V&A Waterfront en Two Oceans Akwarium af ? twee besienswaardighede wat elke besoeker aan di...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasiona...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Harbour Bridge Suite 001 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby Kaapstad se hawe. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R923
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Stunning Cape Town Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad, net 'n entjie van die KIKS (CTICC), Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront af. Dit het 'n skouspelagtige ligging, 'n ruim...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Harbour Bridge Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel naby die KIKS in Kaapstad. Die woonstelblok het 'n dakswembad met 'n sondek en 'n uitsig oor die hawe en i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 115 is 'n selfsorgwoonstel in die sentrale sakedistrik van Stad Kaapstad. Die verblyf is op die 11de vloer van 'n woonstelblok in die Tulbagh Square geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Gem is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die Hyde Park-woonstelkompleks in die middestad. Dis stapafstand vanaf die V&A Waterfront en die KIKS. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5641 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za