Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Town Science Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Town Science Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Town Science Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Town Science Centre

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

Green Elephant Backpackers is net om die draai van die Groote Schuur Hospitaal geleë en is sedert 1994 al aan die gang. Dit is in die hartjie van die lewendige studente-area van Observatory, waar jongmense uit elke...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 886
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...

20% af Aanbod!
VanafR1 392
R1 114
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

Die Paragon 802 is 'n selfsorgwoonstel in die luukse Paragon-woonstelblokke in Observatory, net 'n entjie van 'n verskeie besienswaardighede af en naby Kaapstad se middestad. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

Bohemian Lofts Backpackers is in die hartjie van die kunsryke woonbuurt, Observatory, in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne, maar gerieflike verblyf met genoeg naglewe in die omtrek...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Upper Eastside Apartment is 'n ateljeewoonstel vir 4 gaste in Soutrivier, Kaapstad. Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

25 Ash is 'n semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil straat in Observatory naby verskeie kroeë, restaurante, kuns, klerewinkels en kruidenierswinkels. Die huis is ideaal vir kort- of langtermynverblyf en openbare v...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Queenspark Loft Apartment is 'n stylvolle solderwoonstel in Woodstock, met toegang tot plaaslike winkels, restaurante en is slegs 1,2 km vanaf The Old Biscuit Mill. Hierdie smaakvol versierde solderwoonstel is op di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

9 Queens Gate is 'n selfsorgmeenthuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Bo-Soutrivier. Die eiendom is in twee verdipeings verdeel met die slaapkamers op die onderste verdieping en die leefarea op die boonste verdi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5481 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za