Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Town Stadium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Town Stadium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Town Stadium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Town Stadium

Vanaf
R1 745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

506 The Granger is in die eksklusiewe Water Club-kompleks in Granger Bay aan die Atlantiese Seekus geleë. 506 The Granger bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle ateljeewoonstel wat ideaal is vir sakereisigers en vaka...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

203 Mouille Grange is in 'n pragtige, eksklusiewe woonstelblok in Mouille Point. Hierdie woonstel is 3 verdiepings hoog, dit front noord op die Platinum Myl-strandfront en bied ongelooflike panoramiese see-uitsigte ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

512 The Granger is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in Granger Bay in Kaapstad. Ons bied uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel beskik oor lugversorging en bied slaapplek vir 2 mense. Daar is o...

Vanaf
R1 745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

516 The Granger is 'n stylvolle en moderne woonstel in Granger-baai, Kaapstad. Dit is gerieflik op die perseel van die Radisson Blu Hotel geleë en ongeveer 1 km van die V&A Waterfront en Kaapstad Stadion af. Die w...

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

Mouille Grange 110 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel net 50 m van die Atlantiese Oseaan af in Mouillepunt en net 4 km van die promenade af. Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n verhewe leefare...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 499
R2 124
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

Seahill Luxury Penthouse Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping met 'n pragtige uitsig. Dié woonstel is in 'n woonstelblok oorkant Mouille Point-strand, 300 m vanaf Kaaps...

Vanaf
R1 745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

504 The Granger bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle en moderne eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is binne die Granger Bay-kompleks, 1 km vanaf die V&A Waterfront. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Groenpunt, Wes-Kaap

never@home Cape Town versinnebeeld die volgende generasie se losieshuis-akkommodasie. Dit is een van die grootste, mees gewilde en moderne losieshuise in Kaapstad. Die bestuurders het al die wêreld vol gereis op so...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

5 The Apartment is 'n luukse woonstel met 1 slaapkamer en moderne afwerkings. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Groenpunt, stapafstand van die V&A Waterfront, KIKS, 'n gimnasium, die promenade, winkels en rest...

Vanaf
R865
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

Sandringham Bachelor on Beach Road is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt. Die ingang lei vanaf die straat via die gebou se hoof-ingang deur 'n gemeenskaplike binnehof na die wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5666 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za