Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Town Tunnel Tours with Good Hope Adventures besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Town Tunnel Tours with Good Hope Adventures.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Town Tunnel Tours with Good Hope Adventures akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Town Tunnel Tours with Good Hope Adventures

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Vanuit die hoë vensters van Afribode's Protea Loft kan gaste die uitsig op Tafelberg en van Kaapstad se mees ikoniese geboue, insluitend die Kasteel van Goede Hoop, Grand Parade en die stadsaal, geniet. Hierdie wo...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Acacia Place is 'n pragtige en luukse eenslaapkamer-solderwoonstel in die middel van Kaapstad met talle vensters en vars en kalm versierings. Dit bied 'n egte, kosmopolitiese leefstyl waar skoon lyne en m...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's AfriNest is in die hartjie van Kaapstad in die art deco Mutual Heights-gebou geleë. 'n Unieke interne kenmerk van dié gebou is die groot hoeveelhede lig wat die binnehof instroom en die woonstelle wat r...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad by Afribode Antares Apartment wanneer jy by die slaapkamervenster uitkyk en 'n blik oor die stad kry soos ou kerktorings skouers vryf met moderne nuwe hotelle. Afribode's A...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. Dié sonnige woonstel bied pragtige uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Kasteel de Goede Hoop e...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Citi-Loft is ’n eenslaapkamerwoonstel op die neënde verdieping van Kaapstad se mooiste "art deco"-gebou Mutual Heights en bied uitsigte op Tafelberg en die historiese dele van die stad. Die slaapkamer ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Quiver Tree Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n hoë plafon, oorspronklike kunswerke, en funky, primêre kleure. Dié woonstel skuil in die historiese hartjie van Kaapstad met sy multikulturele atmosf...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Graffiti Loft is 'n pragtige solderwoonstel in die Mutual Heights-gebou in Kaapstad se middestad. Dit bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en historiese geboue. Dié woonstel het 'n dubbel-volume hoë...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Life Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel op die sewende verdieping met uitsigte op Tafelberg en verskeie histories geboue in Kaapstad. Die hoë vensters, parkethoutvloer, dubbelvolume-plafon en solderslaapka...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die vars en helder versierings van hierdie dakwoonstel verwelkom jou na die Kaap se stadskern in een van die keurigste Art Deco-geboue in die Moederstad. Die mezzanine-vloer in die slaapkamer word bereik via 'n sp...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Georgina Loft 'n eenslaapkamerwoonstel in die Mutual Heights-gebou, 'n Art Deco-gebou in die hartjie van die Kaap. Die woonstel front op die binneste atrium en kry daarom nie direkte lig van buite af nie....

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Cape Town Heights is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel met skouspelagtige uitsigte. Albei kante van die sitkamer het vol hoekvensters met asemrowende uitsigte oor Kaapstad se ikoniese landskap, Tafelberg en D...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Lady Keppel is 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is in die historiese "art deco"-gebou Mutual Heights in die middestad. Dié vars, helder en stylvol gemeubileerd...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Summer Breeze is 'n gesofistikeerde woonstel in Kaapstad met oorgenoeg ruimte, 'n breë houtvloer-plan, hoë plafonne, groot vensters en 'n solderslaapkamer met 'n groot aantrekkamer. Dit is stylvol en k...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Art Deco Loft Mutual Heights 705 is ’n selfsorgwoonstel in die Mutual Heights-gebou in Kaapstad. Híér in die middestad is daar altyd oorgenoeg dinge aan die gang, soos sakespelle, sosiale gebeure en n...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Kushi's 2 Bed Penthouse bied selfsorgverblyf aan gaste en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Dié dupleks...

Vanaf
R2 375
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Louise's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige art deco-gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby 'n hele rits ontspanning- en sake-geriewe in die middestad. Die woon...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Central Art Deco Apartment is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n ikoniese gebou in Kaapstad. Die gebou bied ongelooflike stadsuitsigte en gaste kan opwindende besienswaardighede en doending soos Tafelberg, die langste wy...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Anjana's 1 Bed Apartment is 'n solderwoonstel in die Mutual Heights-gebou. Dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en van Kaapstad se mees geskiedkundige geboue. Die eenheid is in Darlingstraat en is stapafstand va...

10% af Aanbod!
VanafR935
R842
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Wolroy House 506 is 'n lieflike tuiste vir die kunssinniges. Dié moderne solder-eenheid se dekor reflekteer die stad. Die eenheid is naby koffiewinkels met heerlike eetgoed. Die eenheid is sentraal genoeg sodat men...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 5055 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za