Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Vidal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Vidal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Vidal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Vidal

Vanaf
R10 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in ISimangaliso Wetland Park, Olifantkus

Makakatana Bay Lodge is die enigste privaat lodge in die middel van die iSimangaliso-vleilandpark aan die oewer van die St Lucia-meer. Die iSimangaliso-vleilandpark is 1 van die min natuurlike wonders wat nog oor is...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Nibela Lodge is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë in KwaZulu-Natal, 'n Wêrelderfenisgebied met 'n unieke diversiteit van fauna en flora. Verblyf word aangebied in grasdakhout-chalets wat met houtpaadjies verb...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Hluhluwe River Lodge bied bekoorlike chalets en dis buite Hluhluwe geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, ver van die stad se geraas, maar naby besienswaardighede. Die verblyf by Hluh...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 28)
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

The Bundu Rustic Camp is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n 4000 hektaar privaat wildreservaat met die Hluhluwerivier wat die grens in die ooste vorm. Die Bundu Rustic Camp het 12...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Die Family Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km buite Hluhluwe. Bonamanzi is ‘n privaat wildreservaat wat 4000 hektaar groot is en waarvan die Hluhluwe-rivier die oosgrens vorm. Da...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hluhluwe, Olifantkus

Bonamanzi Game Reserve bied verskeie karavaan- en kampeerplekke sowat 5 km van die dorpie Hluhluwe af. Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat en die Hluhluwerivier vorm die oostelike grens van dié 4000 hektaar-reser...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Game Lodge is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af geleë. Bonamanzi word privaat besit en strek sowat 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm. Diá lodge het slaapplek vir 10...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Bonamanzi Game Reserve - Tree Lodge is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km vanaf Hluhluwe. Dié wildreservaat van 4 000 hektaar word privaat besit en die Hluhluwe-rivier vorm die oostelike grens. Dié lodge is 'n ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 18)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is die oostelike grens van ...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Falaza Game Lodge is in privaat besit en bied luukse verblyf in tente, asook 'n verskeidenheid outentieke bosveld-ervarings in 'n inheemse ligging. Dit is net 3 ure se ry op 'n skilderagtige roete van Durban Interna...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 306 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za