Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy CapeGate Lifestyle Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby CapeGate Lifestyle Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van CapeGate Lifestyle Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby CapeGate Lifestyle Centre

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 745
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Ganspan Oornag Akkommodasie is in die Kleinbron Park-woonbuurt naby die Cape Gate Winkelsentrum, Glengarry Winkelsentrum en Durbanville Gholfklub geleë. Die boonste verdieping van die huis is in 'n selfsorg-eenhei...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n w...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR495
R446
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Aristea Cottage is in 'n stil, ontspanne en veilige woonbuurt geleë. Dit is 'n netjies oopplanselfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met ...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

42 Wagner Way is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Durbanville geleë is. Die huis bied slaapplek vir 4 mense en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die huis is ten volle gem...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Coco Blanche is 'n luukse en moderne selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer. Die eenheid is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Coco Blanche is naby die Cape Gate Medi-Clinic, winkelsentrums, restaur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5704 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za