Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Carnarvon Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Carnarvon Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Carnarvon Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat - Mostert Straat is in Carnarvon, 'n Karoo-dorpie wat omring word deur die bekende plat heuwels wat deel vorm van die Kareeberge. Die omgewing is ryk in geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse bied moderne akkommodasie in 'n pragtige Karoohuis. Die huis is in 1886 deur Frans Carel Te Water gebou, gerestoureer om reg te laat geskied aan sy eertydse glorie, en verwek herinneringe v...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon, Noord-Kaap

Magrieta's B&B - Overnight Rooms is in die hartjie van Carnarvon geleë. Verblyf word in 4 kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

15 on Mostert is in Carnarvon en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is maklik bereikbaar en naby verskeie winkels en restaurante. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House is 'n gastehuis met basiese selfsorggeriewe in Carnarvon in die Noord-Kaap. Vyf kamers met en suite-badkamers en privaat ingange is beskikbaar in hierdie Victoriaanse huis. Elke kamer is toeger...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon, Noord-Kaap

Ons Huisie B&B is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap. Die gastehuis bied verblyf in 2 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer he...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon, Noord-Kaap

Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë. Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Safari Lodge is in die vriendelike Karoodorp Carnarvon geleë en bied warm gasvryheid en gerief in agt private selfsorg-eenhede aan. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n klein yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaats...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Ikaia Africa Lodge is in Carnarvon geleë op die buitewyke van die dorp, stapafstand vanaf die sakekern. en restaurant. Vebrlyf is beskikbaar in 8 lugversorgde eenhede wat goed toegerus vir selfsorg. Die eenhede h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10 van 48 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za