Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Catherine Booth Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Catherine Booth Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Catherine Booth Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Catherine Booth Hospital

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

The Hatchery is in Ongoye, KwaZulu-Natal, en is op 'n ou garnaalteëlery plaas langs die strandmeer geleë wat oor 'n verlate strand en natuurreservaat uitkyk. Dis die ideale bestemming vir diegene wat uit die stad ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Mandini, Tugela

The Plover B&B word deur die eienaars bestuur en is geskoei op sakereisigers en vakansiegangers. Ons is in Mandeni aan die oewer van die Tugelarivier geleë. Ons is net 15 km vanaf die naaste strand by die Tugelariv...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Chase Guest House is 'n tradisionele plaashuis in 'n pragtige tuin, net 1,5 km van Eshowe se dorpskern af, op 'n suikerrietplaas. Ons bied plattelandse gasvryheid, gesonde ontbyte en persoonlike diens. Akkommodasie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

African Dwarf Kingfisher Guesthouse bied akkommodasie in selfsorg-eenhede en is in die historiese dorpie Eshowe geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se ger...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

A Kings View Boutique Guesthouse is is in Eshowe geleë met 'n uitsig oor 'n natuurlike woud, heuwels en die Indiese Oseaan in die verte. Dié gastehuis is smaakvol versier en bied elegansie, noukeurigheid en persoo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Thornleys Guest House is slegs 1 uur en 15 minute se ry noord van King Shaka Internasionale Lughawe in Durban. Thornleys is 'n spoggerige gastehuise in die historiese dorpie Eshowe in die hartjie van Zululand. Dié ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eshowe, Zululand

Mpushini Falls Resort is in die buitewyke van Eshowe en kyk uit oor die Mpushini-waterval en inheemse Dlinza-woud. Dit is aangrensend aan die ontspanne en plattelandse huis aan die einde van die omkeerstraat. Die pe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Eshowe Hills Akkommodasie is geleë op die Eshowe Hills Eco en Gholflandgoed en bestaan uit 'n kothuis met drie volledige dubbelkamers met en suite-badkamers en aparte ingange. Die slaapkamers is almal stylvol geme...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Net 90 minute uit Durban is hierdie oord op die randjie van die inheemse Dlinza Woud (240 hektaar) wat spog met 'n ryk voëllewe en 'n lugweg. Dis 'n heerlike stopplek vir die verkenning van die Zulu Koninkryk en Ro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Forest View Lodge is in Eshowe geleë en bied gerieflike verblyf in 'n unieke en ruim gastehuis, ideaal vir diegene wat die historiese besienswaardighede soos die Zululand Museum, Fort Nongqayi en Dlinza-woud wil be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1234 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za