Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cavendish Square besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cavendish Square.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cavendish Square akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cavendish Square

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Ingle Garden Apartment is 'n moderne ateljee-tuinwoonstel in die hartjie van Claremont. Dit is baie naby die Nuweland Stadion, 100 m vanaf Cavendish Square-winkelsentrum en 300 m vanaf Die Vineyard Hotel en Konferen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede sk...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

The Newlands Cottage bied semi-selfsorgverblyf in 'n gaste-eenhede in Nuweland naby Cavendish Square, Nuweland Rugbystadion, Sahara Park Nuweland Krieketstadion en Claremont se sakekern. Die kothuis is ook naby open...

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Beaumont Claremont is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in The Beaumont-gebou in die hartjie van Claremont, stapafstand vanaf Cavendish-winkelsentrum en naby restaurante, openbare vervoer, wegneem-eetplekke en 'n rolpre...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Herschel Court Studio is in die middel van Claremont een blok bo die hoofstraat geleë. Dit is 'n grondvloer-ateljeewoonstel in 'n stil hoekie van Herschel Court, 'n netjiese historiese landmerk in die Art Deco-blok...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

The Lemon Tree Guest House bied verblyf asook ontbyt, en is in die hartjie van Nuweland in Kaapstad geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Cavendish-winkels...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Chameleon Cottage is ’n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in die rustige, boomryke Nuweland. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en kombuis- en leefarea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5460 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za