Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cavendish Square besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cavendish Square.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cavendish Square akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cavendish Square

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

99 on Third is 'n bekoorlike kothuis in Harfield Village, 'n voorstad in die suide van Kaapstad. Omliggende voorstede is Kenilworth en Claremont. Die omgewing het talle restaurante en koffiewinkels en word al hoe me...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sunnybrae Cottage is 'n ruim en goed gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis wat sentraal in die boomryke voorstad Rondebosch geleë is. Die kothuis is naby die uitstekende restaurante, Cavendish Square-winkelsentrum en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Keurboom Close bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Keurboom Close-kompleks in Lynfrae, Claremont. Die kompleks is naby verskeie winkelsentrums, 'n gimnasium, wegneemeetplekke, restaurante e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid. Daar is 2 kothuise om van te kies....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die Tafelberg Natuurreservaat met begeleide voetslaanroetes in die berg. Verblyf by Panorama Guest Hou...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 900
R2 610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Oak Haven is 'n eenslaapkamerhuis in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Die huis is naby die Rondebosch Meent, skole, Nuweland-rugbystadion en Kelvin Grove Club. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Leno Place is ’n selfsorg-woonstel in die voorstad Kenilworth, die ideale ligging vir dié wat Kaapstad wil verken met sy asemrowende natuurskoon en vriendelike inwoners. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R15 740
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bishopscourt, Wes-Kaap

18 on Hillwood is in Bishopscourt, 'n luukse buurt in Kaapstad en is die ideale basis vir diegene wat die Moederstad wil ervaar. Constantia se wynlande propvol restaurante en Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 5544 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za