Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cavendish Square besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cavendish Square.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cavendish Square akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cavendish Square

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Petit Mountain Apartment is 'n unieke selfsorgwoonstel met berguitsigte in Rondebosch. Dis sentraal geleë naby die hoofweg met talle koffiewinkels, winkels en restaurante en dis net 10 minute se ry vanaf die middes...

25% af Aanbod!
VanafR2 999
R2 249
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Table Mountain Villa is aan die voorheuwels van Tafelberg geleë en grens aan die Tafelberg Nasionale Park. Die villa het 'n privaat ingang na bergroetes en is net 'n entjie se stap van Kirstenbosch Botaniese Tuine ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R8 572
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Pluke bied selfsorgverblyf in ’n pragtige, luukse huis in Nuweland. Die huis is aan die voet van Tafelberg geleë en bied uitsigte al die pad tot by die Hottentots Holland-berge in die verte. Die huis is naby Kirs...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Gables Way bied gehalteverblyf in Rondebosch vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, Kirstenbosch Botaniese Tuin, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapka...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Heseldon Place is 'n luukse dubbelverdiepinghuis. Dit is geleë in die hartjie van Rondebosch se Golden Mile en is 'n veilige, privaat en gerieflike wegbreekplek vir 'n vakansie in die Kaap. Ons het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cape Explore is 'n selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom. Die woonstel het sy eie aparte ingang deur die agtertuin wat 'n gemeenskaplike area is. Cape Explore is in Claremont geleë en daar is baie winkelsentrums, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 5544 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za