Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ceres Zipline Adventures besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ceres Zipline Adventures.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres Zipline Adventures akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ceres Zipline Adventures

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres. Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Mostertshoek Place is 'n knus tuinwoonstel op die eienaar se erf in Ceres. Dis in 'n boomryke buurt aan die voet van Ceres se Skurweberg. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat altesaam slaapplek het vir 8 gaste. Die Mos...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Cozy Cottage in Ceres bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het lugversorging en is op die eienaar se erf ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Wes-Kaap

Mountain View is 'n knus kamer vir 2 gaste in Ceres. Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring. Die kombuisie het 'n yskass...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres geleë. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr. Verblyf word in 2 gastekamers op die eienaar se pers...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ceres, Kaapse Roete 62

Thinus & Wynand is 'n lieflike Kaaps-Hollandse oord wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het. Gaste kan 'n ruim kamer met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste bespreek. Die kamer het 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Chantilly Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Ceres. Ceres is in 'n prentjiemooi vallei omring deur berge geleë en spog met plattelandse prag, landerye en wingerde wat soos 'n lappieskombers lyk, en 'n ryk vr...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Clearwater Luxury Apartment is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ceres, en ideaal vir sakereisigers, vriende, gesinne of paartjies. Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en bied 'n...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Four Seasons Selfsorg Gastehuis is in Ceres, 149 km vanaf Kaapstad. Ons bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede. Elke eenheid 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea, goed toegeruste kombuisie, sy eie ingang en veilig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Wes-Kaap

OakHaven in Ceres bied gehalte-, sakpas-oornagverblyf aan die sakereisiger en toeris. Die eenheid is in 'n stil woonbuurt op dieselfde perseel as die gewilde Dennesig Kothuis. OakHaven is naby hospitale, skole, rest...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2963 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za