Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Charles Johnson Memorial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Charles Johnson Memorial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Charles Johnson Memorial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Charles Johnson Memorial Hospital

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, KwaZulu-Natal

Isandlwana Lodge bied 12 luukse kamers, almal en suite en smaakvol gemeubileer in 'n mengsel van tradisionele en moderne style. Die lodge is langs die iNyoni-rotsformasie gebou, waarop die Zoeloe-bevelhebber op 22 J...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Dundee, Battlefields

Plattelandse gastehuis met vier slaapkamers.Beskik oor slaapgeriewe vir 12 persone. Sentraalgeleë tot die volgende slagvelde: Slag van Bloedrivier,Rorke's Drif, Isandlwana en Talana. Een familiekamer - Een dubbelb...

Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitives Drift Guesthouse is 'n lieflike gastehuis op 'n 500 akker wildreservaat wat as 'n nasionale erfenisterrein geregistreer is. Die reservaat is bekend vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitive’s Drift Lodge is 'n lieflike lodge op 'n 200 akker-wildreservaat wat as 'n natuurlike erfenisgebied geregistreer is en bekend is vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die lodge is op die oo...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dundee, Battlefields

Geniet die rus en vrede van die platteland wanneer jy Nxala Ranch op 'n werkende plaas besoek. Nxala Ranch is geleë in die waai van die Biggarsberge, sowat 45 km vanaf Dundee in KwaZulu-Natal. Dié grasdak-lodge wo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dundee, Battlefields

The Sandstone Cottage bied gaste 'n ontspannende toevlugsoord op 'n werkende plaas, net 30 km vanaf Dundee. Dundee skuil in die prentjiemooi vallei van Biggarsberge en bied verskeie interessante en ongewone plekke o...

20% af Aanbod!
VanafR254
R203
per nag, vir 2 mense
Oord in Battlefields, KwaZulu-Natal

Elandsheim is geleë in die hartjie van die bekende Zulu, Anglo en Boer slagveld. Net 55 km van Dundee, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Ons is omring deur wildreservate in privaat besit, asook riviere, waterv...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Elandsview Guesthouse is in Elandskraal, op die Battlefields-roete van die KwaZulu-Natal Middellande. Die gastehuis is op 'n plasie met 200 pekanbome naby Rorke's Drift en Isandlwana met 'n pragtige uitsig oor die B...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Battlefields

Penny Fathing is 'n luukse gastehuis geleë in 'n parkagtige tuin op 'n rustige bees-en wildsplaas in die hart van die KwaZulu-Natalse Slagvelde. Dit word bewoon deur meer as 200 voël en 12 wildspesies naby aan Ror...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Dundee, Battlefields

Lennox Gastehuis is op 'n werkende plaas aan die voet van Lennox Hill, in die noorde van KwaZulu-Natal. Dié B&B bied verblyf in 13 en suite-kamers waarvan 1 'n wittebroodkamer is. Die kamers het 'n koningingrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 134 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za