Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, E...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John...

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed, Killarney

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney, Johannesburg

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R2 668
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R4 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en houtvloere. Upper Houghton Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2563 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za