Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chris Hani Baragwanath Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Chris Hani Baragwanath Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chris Hani Baragwanath Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Chris Hani Baragwanath Hospital

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

84 on 4th, bied elegante B&B-verblyf in die kulturele hart van Melville, Johannesburg. Om op die drumpel van die nuwerwetse 7de straat te wees, met meer as 20 gewilde kroeë en restaurante, geskenk- en boetiekwinkel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, The Hill

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Mi Casa Su Casa Guesthouse is in die moderne Melville geleë en bied B&B-verblyf naby die gewilde 7de Straat met sy restaurante en kroeë. Dié gastehuis bied 'n gasvrye ervaring van Afrika. Die verblyf bestaan ui...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bassonia, Alberton

Wildpear bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 3 ongekunstelde eenhede met 'n industriële ontwerp in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 032
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Dié gastehuis is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Na...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

7th Street Guesthouse is 'n elegante gastehuis in die hartjie van Melville. Dis in 'n stil doodloopstraat op die hoek van 7de Straat en 7de Laan met 'n uitsig op die Melville Koppies. Die kamers wat aangebied word,...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. D...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Braamfontein, Johannesburg

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat. Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2500 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za