Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Christ The King Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Christ The King Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Christ The King Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Christ The King Hospital

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in KwaZulu-Natal

Kom en ervaar die bekoring en atmosfeer van die King's Grant Country Retreat in Ixopo in KwaZulu-Natal. Ons bied B&B-verblyf en selfsorg-suites wat smaakvol gemeubileer is. Die oorspronklike leefkwartiere van die N...

Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Duma Manzi Eco Lodge and Spa is 'n pragtige gesondheidsoord en wildkykbestemming wat op 'n 5000 hektaar natuurreservaat in een van die Natalse Middellande se lowerryke valleie skuil. Hier kan gaste unieke verblyf me...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Khalafukwe Country Lodge is op ’n plaas buite die dorp Creighton, in die hoofstraat, en bied gehalteverblyf vir ’n gesin, vriendegroep of ’n paartjie. Die huis het 3 slaapkamers wat apart of as 'n geheel geh...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Rock Cottage is op 'n plaas 7,1 km buite Richmond in KwaZulu-Natal geleë. Die klipkothuis bied 'n lieflike uitsig en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Riverbend Country Home is ’n selfsorg-plaashuis in die prentjiemooi Byrne Vallei, sowat 7 km vanaf sentrale Richmond in KwaZulu-Natal se Middellande. Die huis bied slaapplek aan ’n groot gesin of groep van 18 me...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

iNsingizi Lodge is in 'n skilderagtige landskap met golwende heuwels en kranse in die Middel-Illovo Distrik van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die lodge akkommodeer groepe in 'n aantal chalets en selfsorg...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Sugar Fields is op 'n werkende suikerriet- en beesplaas met 'n kwekery en uitsigte oor die uitgestrekte plantasies en die heuwels van die Gwahumbe-vallei in die verte. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Gwahumbe Game & Spa bied die allerbeste, intieme en ontspanne bos-ervaring. Dit is in 'n malariavrye omgewing geleë en is maklik bereikbaar van Durban en Pietermaritzburg af. 'n Verskeidenheid verblyf-opsies is be...

Vanaf
R986
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Kom herlaai jou batterye by Calderwood Hall Guest House waar die rustige atmosfeer aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal jou omtrent van jou stres sal verlos. Ons verblyf is deur die A...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Wagon Trail Cottage is in Boston in die Natalse Middellande geleë. Dié bekoorlike kothuis is deel van die Trinity-plaas en skuil in die Suidelike Drakensberge se voorheuwels. Dit is die perfekte plek vir diegene w...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Farm Country Retreat is 'n ruim selfsorghuis met 'n rustige plaasatmosfeer in die Talavallei naby Camperdown. Dit word omring deur die Ingomankuluberge, grasland en suikerrietplantasies. Dié huis is ideaal vir fa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Stormy Hill Country Cottage is 10 minute vanaf Boston in die Natalse Middellande geleë. Akkommodasie beskik oor 2 eenhede en daar is slaapplek vir 7 gaste. Die kothuis bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Umzimkulu River Lodge bied B&B- of selfsorgverblyf op een van die mees skilderagtige oewers van die Umzimkulurivier in die Suidelike Drakensberge. Dit is 2 ure vanaf Durban en 6 ure vanaf Johannesburg, aan die voorh...

40% af Aanbod!
VanafR3 100
R1 860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Amazian Mountain River Lodge is 'n pragtige lodge in die Suidelike Drakensberge, 21,6 km vanaf Underberg met sy winkeltjies, restaurante en toere tot by die gewilde Sanipas. Die lodge is in privaatbesit met die Umzi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Tala Collection Private Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 2532 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za