Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Church Of Scotland Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Church Of Scotland Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Egerton

Durnford's Lodge bied B&B-verblyf in Ladysmith naby die middedorp, maar ver genoeg van die geraas en verkeer af. Verblyf is beskikbaar in 15 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mooi River, KwaZulu-Natal

Gleneagles is geleë in die hartjie van Mooirivier, omring deur vier akkers sorgvuldig versorgde grasperke en hoë eikebome. Sentraal geleë en maklik om te bereik van die N3 en ander hoofroetes en bied aan jou die...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hunter's Lodge is sentraal geleë in Ladysmith, 'n historiese dorpie. Die lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n koloniale-styl gesinshuis in 'n stil, welige tuin wat wemel van die voëls. Die ligging maak die...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
B&B in Dundee, Battlefields

Escape B&B is sowat 8 km vanaf Dundee geleë en bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat KwaZulu-Natal se slagvelde en omgewing wil verken. Escape B&B bied verblyf in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste, 3 chalet...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Dundee Town

Chez Nous Bed & Breakfast is in Dundee geleë. Dié dorpie is in 'n vallei in die Biggarsberge in KwaZulu-Natal geleë en is sowat 325 km vanaf Durban en 30 minute van die buurdorpe, Ladysmith en Newcastle, af. On...

Vanaf
R1 282
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee, Dundee Town

Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee. Dié lodge het slaapplek vir 70 gaste in 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koning...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dundee, Dundee Town

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is. Die lodge bied gerieflike verblyf...

Spesiale Aanbod!
VanafR800
R533
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Belvidere Country Estate is in die Karkloofvallei sowat 24,6 km vanaf Howick. Gerieflike verblyf word in selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas met 'n pragtige uitsig oor die Karkloof Reservaat en plaas gebied. Die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladysmith, KwaZulu-Natal

Aller Park is op 'n beesplaas net buite Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op pad is na hul bestemming. Die verblyf beskik oor 4 volledig toegerus...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee, Dundee Town

Kom ervaar skouspelagtige uitsigte in die majestueuse safari-wildernis in die luukse Ingudlane Lodge. Dit is in die hart van die Slagvelde in Noordelike KwaZulu-Natal geleë en bied gaste 'n luukse ervaring van Afri...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Peacevale

Kwakunje Village bied verblyf in Dundee wat in 'n vallei van die Biggarsberg in KwaZulu-Natal geleë is. Verblyf word in 4 kamers gebied. Die kamers het elk 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geri...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hierdie luukse, plattelandse grasdak-instansie bied B&B-verblyf met aandete op versoek van Maandae tot Vrydae. Die lodge het 'n gesinsvriendelike atmosfeer met pragtige uitsigte op die berge en oor Ladysmith vanaf d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Oord in Mooi River, KwaZulu-Natal

Mooirivier is 'n area met uitsonderlike prag en is bespikkel met talle besienswaardighede. Dit word ook as die poort na die Drakensberge gesien. Buiten die Midlands Meander, is daar ook stoeterye, wild, vlieghengel,...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mooi River, KwaZulu-Natal

Silverhill Lodge is 'n landgoed in privaat besit in die luisterryke Kambergvallei in die Sentrale Drakensberge. Dit is net 35 minute se ry van Nottingham Road en Moorivier af. Little Berg, Mount Cleopatra, Mount Ers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Resevoir Hill

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60 van 333 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za