Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Church Of Scotland Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Church Of Scotland Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Church Of Scotland Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Piccadilly Farm Accommodation bied 3 kothuise op 'n produserende plaas in die KwaZulu-Natalse Middellande, 12 km noord van Howick. Dis naby Piggly Wiggly, die Mandela-monument, Midmar-dam en ander gewilde trou-venue...

Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

56B Gowrie Village is ’n privaat selfsorgwoonstel op die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natal Middelande. Die landgoed is na aan die bekende Midlands Meander-toerismero...

35% af Weeksdae!
VanafR1 350
R878
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Beacon Vlei Guest Farm bied verblyf en 'n tikkie geskiedenis in die hartjie van Kwazulu-Natal se Middellande. Dié privaat dam- en vleilandarea bied 'n tuiste vir honderde pragtige voëlspesies en wild soos duikers,...

Vanaf
R1 482
per nag, vir 2 mense
B&B in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamer...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Kwa Jabu Accommodation at Gowrie Farm skuil in Nottinghamstraat in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Ons bied puik verblyf in die platteland, met vars lug, luukse kamers, en 'n pragtige uitsig oor die gh...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Loxley House in Nottingham Road is een van die voorste gastehuise en konferensielokale in die KwaZulu-Natalse Middellande. Loxley House beskik oor spogtuine en 'n eksklusiewe swembad-area waar moeë reisigers kan on...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Rose Cottage is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n goeie basis vanwaar die Midlands Meander en verskeie besienswaardighede verken ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation in Nottingham Road is die ideale oornagplek vir besoekers wat die Midlands Meander wil verken. Gaste kan kies uit 3 eenhede: Chameleon 1 is ideaal vir 2 mense, met 'n kon...

Vanaf
R1 272
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Misty Mountain is 2 km vanaf die dorpie Nottingham Road geleë en bied 'n plattelandse toevlugsoord met 'n uitgestrekte uitsig op die Drakensberge. Die instansie bied die ideale basis vanwaar verskeie doendinge in d...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

AfriCamps at Gowan Valley bied glanskampverblyf op 'n prentjiemooi plaas in die Natalse Middellande. Die Midlands Meander het bekoorlike dorpe wat 'n verskeidenheid hotelle, trou-venues, restaurante, kafees, doendin...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

The Orchards bied knus selfsorgverblyf in 'n pragtige grasdakhuis. Dit is langs die skoon rivier, in manjifieke tuine wat uitkyk oor die weivelde. Ons is die ideale keuse vir 'n groot groep wat op soek is na 'n geri...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Toad Hall Self-catering Cottages is op 'n 10 ha-eiendom in 'n afgesonderde landelike omgewing met 'n uitsig oor die skilderagtige Caversham-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Toad Hall Self-catering Cottages...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balgowan, KwaZulu-Natal

Notting Hill Lodge bied 'n keuse tussen B&B-verblyf of slegs verblyf in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie trou-v...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie van Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Notts Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis geleë op veilige landgoed in Nottingham Road, KwaZulu-Natal Midlands. Perfekte akkommodasie vir huweliksgaste, oornagreisigers en vakansiegangers. Nottingham Road is 'n d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë. Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, bad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Millgate Cottage is 'n pragtige plaas, van net oor die 2 hektaar groot, geleë tussen plase en landerye. Die meeste stadsjapies verlang na hierdie rustigheid, fantastiese uitsigte, natuurlike skoon water en suiwer l...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Midlands Inverness Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Caversham, 'n pragtige, stil vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die plaas is in die hartjie van die Midlands Meander, naby ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Brambleberry Lakeside Cabin is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande en bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n bekoorlike houthut op ‘n plaas met ‘n uitsig oor ‘n lieflike meer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140 van 333 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za