Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy CitySightseeing Bus Tours besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby CitySightseeing Bus Tours.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van CitySightseeing Bus Tours akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby CitySightseeing Bus Tours

Vanaf
R2 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

Vanaf
R2 696
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape G...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Kylemore 205 is op 'n residensiële marienelandgoed wat omhein is en toegangsbeheer by die hekke het. Dit is in die V&A Waterfront en spog met 'n uitsig oor die waterfront, middestad en op Tafelberg as agtergrond. ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Marina 204 Gulmarn bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die V&A Waterfront. Dié kompleks is ideaal naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad. Dié moderne woonstel het ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

201 Gulmarn is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront op die gesogte Waterfront Marina Residensiële Landgoed. Die woonstel bied 'n uitsig oor die Marina-waterweë en het moderne binnenshuise versiering me...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

204 Juliette A is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront op die internasionaal bekende Waterfront Marina Residensiële Landgoed. Hierdie stylvolle ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

2 Warwick Mansions is in Groenpunt en is stapafstand vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront. Die verblyf beskik oor 3 selfsorgwoonstelle wat smaakvol versier is. Elke woonstel het 2 slaapkamers, 'n kombuis, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Devonshire 209 is smaakvol gemeubileer. Die woonstel is in 'n kompleks in Groenpunt, 'n prominente en hipermodieuse voorstad van Kaapstad, geleë. Die woonstel is naby die V&A Waterfront en Groenpunt-stadion. Dié ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n st...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Devonshire Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op die vierde verdieping van ’n kompleks in Groenpunt. Die woonstelkompleks is 1,9 km van die V&A Waterfront a...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

35 on Main - Sea Facing Apartment is oorkant die V&A Waterfront in Groenpunt geleë. Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Warwick 206 is 'n stylvolle en moderne selfsorgwoonstel in die hartjie van Groenpunt, binne loopafstand vanaf die V&A Waterfront. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopp...

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

403 35 on Main is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt se hoofstraat. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om Kaapstad se Atlantiese kuslyn. Hierdie ruim woonstel besk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Charm Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt, 'n bekende woonbuurt in Kaapstad. Die woonstel is lekker naby die V&A Waterfront, uitstekende restaurante, kroeë, winkels, strande en Kaap...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Amava Eclipse Ground-floor Studio bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping van die veilige Eclipse-gebou in Groenpunt. Die woonstel is naby die V&A Waterfront, Kaapstad Stadion, Promenade, Groenpun...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

202 Kylemore is 'n vakansiewoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Dié wêreldklas-toeristeaantreklikheid is in die hartjie van Kaapstad se werkende h...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

405 Kylemore B is 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront. Hierdie wêreldbekende besienswaardigheid in die hartjie van Kaapstad se hawe spog met verskeie uitstekende restaurante, spes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 5046 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za