Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clairwood Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clairwood Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clairwood Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clairwood Hospital

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Grosvenor, Bluff

Lobelia Cottage is geleë in 'n stil doodloopstraat wat uitkyk oor Durban se hawe. Durban is welbekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kleurvolle markies en top-branderplankryplekke. Dis die ideale plek vir die...

Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 2)
B&B in Brighton Beach, Bluff

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkam...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grosvenor, Bluff

La Palma Hill Self-catering Units bied gerieflike selfsorgverblyf in Bluff in Durban. Dit is net 10 minute se ry van Ansteys-strand af, en is die ideale plekkie vir diegene wat op soek is na 'n kusvakansie. Verblyf...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban, Bluff

The Wright House in die Brighton Beach woonbuurt van Bluff, net 13 km buite Durban geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel. Die boonste eenheid is bo die dubbelmotorhuis en bes...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 38 bied selfsorgverblyf reg op Anstey se strand in Bluff, suid van Durban. Daar is 3 slaapkamers en die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks. Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 slaa...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is die ideale basies vir gaste wat die omgewing wil verken. Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle met slaapplek...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 32 is in Bluff, Durban geleë. Bluff is Durban se mees prominente baken, die tuiste van natuurparke met ’n ryk voëllewe en wild, en opwindende besienswaardighede vir oud en jonk. Daar is ve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern, Durban West

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Lily’s Cottage beskik oor 2 eenhede wat saam of afsonderlik b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Ansteys Beach

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Bluff

Pleasant Waters Lodge & Conference Venue bied verblyf en ’n konferensiesaal op die Bluff in Suid Durban 20 km vanaf die middestad. Gaste het ’n keuse tussen selfsorg-, B&B- of B&B en aandete-opsies. Die lodge...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Bluff

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 1840 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za