Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clanwilliam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clanwilliam Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clanwilliam Hospital

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R806
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Leipoldt Accommodation bied luukse selfsorg-verblyf in Clanwilliam aan die voet van die Sederberge. Daar is 3 tipes selfsorg-eenhede met slaapplek vir 20 gaste in totaal. Leipoldt Accommodation beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Die Tuis Huis is in die middedorp van Clanwilliam in die sitrusvallei geleë en is loopafstand vanaf al die bekoorlike en elegante geriewe wat dié omgewing bied. Uitgestrekte berg-uitsigte en 'n mooi tuin omring ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Die Yellow Aloe (Geel aalwyn) gastehuis lê in die hartjie van die historiese dorp Clanwilliam en kyk uit oor die pragtige Sederberge. Dit gee natuurliefhebbers die geleentheid om die mooi Sederbergflora, geskiedkun...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Clanmurray is geleë in Clanwilliam, 'n betowerende klein dorpie waar families kwaliteittyd saam kan bestee en aan 'n verskeidenheid doendinge kan deelneem. Daar is werklik iets vir almal, van varswater-ski en visva...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

The Rectory Guesthouse dateer uit 1850 en skuil in die skilderagtige dorpie Clanwilliam. Dié grasdak-gastehuis loop oor van karakter en bekoorlikheid en dit is ook 'n nasionale monument. Elke stylvolle gastekamer ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Clan Court is 'n bekoorlik gastehuis in die oulike dorpie Clanwilliam teen die voet van die Sederberge. Die huis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums en die sakedistrik geleë. Die gastehuis bied slaapplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Madeliefie Oornag Akkommodasie is in die stil en prentjiemooi dorp Clanwilliam. Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clanwilliam, Sederberg

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid Die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof Gasteplaas is 'n klein plaasopset in een van Clanwilliam se mees historiese strate. Die verblyf beskik oor 5 eenhede wat apart of as 'n geheel vir 'n groot groep bespreek kan word. Die Nut Hut is 'n pri...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedorp en eetplekke af. Die kothuis is goed toegerus en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n lieflik...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Klein Boschkloof is 'n luisterryke groen oase op 'n werkende plaas, omring deur die Noordelike Cederberg. Dis in die ongerepte Boskloofvallei, wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens, geleë en is slegs 9 km van...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Haus Muller bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliamdam wat ideaal is vir verskeie watersportsoor...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Accommodation is in Clanwilliam se hoofstraat geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Lodge and Spa is 'n geskiedkundige gebou wat uit die 1920s dateer en eens 'n meisieskoshuis was. Dit is by die ingang na Clanwilliam net sowat 225 km noord van Kaapstad langs die N7 op pad na Namibië. C...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Ndedema Lodge is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë, net sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié bekoorlike dorpie is een van die oudste dorpies in die land en is teen die voet van die majestueuse Sederb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 401 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za