Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clanwilliam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clanwilliam Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clanwilliam Hospital

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation se ligging is puik - reg teen die strand by Lambertsbaai, net 50 m van die see af. Lambertsbaai is 'n klein vissersdorpie wat bekend is vir sy wit strand, wild, voëllewe en kreef. Dit is ook ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Wave Song is 'n kuseiendom wat selfsorgverblyf teen die ongerepte Lambertsbaai bied met ongelooflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Daar is 'n hoofhuis met slaapplek vir 8 (2 enkelbeddens in die gemeenskaplike...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Sybille's Rest is in Lambertsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die woonstel is op 'n residensiële erf geleë en dis verbind aan die hoofhuis. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n a...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

96 op Strand is 'n lekker huis weg van die huis in Lambertsbaai wat ideaal is vir 'n vakansie by die see en is groot genoeg vir 'n gesin of 'n groot vriendegroep. Gaste kan koffie drink, skemerkelkies geniet of braa...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansie Oord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af. Sommige van die woonstelle is gemaklik ingerig met slaapplek vir 4 gaste. Elkeen van die woonstelle het 2 slaapkamers met 'n privaa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

West Coast Eagle's Nest is in Lambertsbaai in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is mees bekend vir watersport waaronder seiljagvaart, branderplankry, visvang en seilplankry. Ons is regs langs die strand geleë en bie...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Ocean View is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied. Dié grondvloerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort-oor-bad...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkel...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Brug Accommodation bied gehalte-verblyf in Lambertsbaai. Die vakansie-eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand en doendinge geleë. Dié woonstel het 3 sla...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Lambertsbaai aan die Weskus. Dis die ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf met wonderlike see-uitsigte en 'n rustige o...

15% af Aanbod!
VanafR418
R355
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf is in 'n klein Weskus-vissermandorpie, Lambertsbaai in die Malkopbaai-area en bied gerieflike verblyf in eenhede wat see-uitsigte het of net meters van die see af is. Verblyf is beskikbaar in 3 e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel is in 'n kompleks saam met 7 ander woonstelle geleë. Dié e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede. Die woonstel is op die eerste verdiepin...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Ouma See is reg teen die strand in Lambertsbaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir 4 gaste. Die huis bied lieflike see-uitsigte en het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë. Oupa See is perfek vir 4 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatross Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks saam met 7 ander eenhede geleë. Die eenheid is op...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié rustige Weskusdorpie is sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Die eenheid is een van 9 ander eenhede in 'n kompleks. Die woonstel is op die eerste verdiep...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 10 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié vreedsame vissersdorpie is in die Weskus, sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Daar is 7 ander woonstelle in die kompleks. Die woonstel het slaapplek vi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Apartment Unit 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in Lambertsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus slegs twee en 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Dit is op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za