Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton First Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton First Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton First Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton First Beach

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hierdie pragtige, moderne, selfsorg vakansiewoonstel het uitsigte oor Kaapstad se wêreldbekende Cliftonstrande en is geleë in 'n veilige woonstelblok enkele meters van die strand af. Die nuut-opgeknapte, luukse e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekkie bied ruim akkommodasie in 2 slaapkamers, en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat oop...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

301 First Beach is in die kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalte-verblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad. Di...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clif...

Vanaf
R6 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Magic is in die gewilde kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede w...

Vanaf
R8 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Splendour is 'n selfsorg-villa in Clifton, 'n luukse buurt aan Kaapstad se Atlantiese kus. Dit is naby die strand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede af. Dié dubbelverdieping-villa het sla...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

First Beach Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n opgeknapte dakwoonstel in Clifton. Die woonstelkompleks is oorkant Clifton se Eerste en Tweede Strand en gaste kan 'n see-uits...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

Vanaf
R9 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hidden Gem in Clifton is 'n luukse drieslaapkamerhuis met sy eie ingang na die strand. Die houthuis bied onbelemmerde uitsigte oor die see en spog met 'n privaat dek en kroeg wat oor Clifton-strand uitkyk. Die huis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5528 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za