Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Second Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Second Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Second Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Second Beach

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hierdie pragtige, moderne, selfsorg vakansiewoonstel het uitsigte oor Kaapstad se wêreldbekende Cliftonstrande en is geleë in 'n veilige woonstelblok enkele meters van die strand af. Die nuut-opgeknapte, luukse e...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Arcadia Steps Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, topklasrestaurante en strande. Dis ook naby doendinge en besienswaardighede in die Moederstad. ...

Vanaf
R10 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Arcadia Steps Villa is in die gewilde kusdorpie Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas-restaurante en strande. Dis naby al die besienswaardighede en doendinge wat die Moedersta...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Dream is in die gewilde kuswoonbuurt, Clifton, in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is ook naby verskeie doendinge en besienswaardighede in ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clif...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton View is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moeders...

Vanaf
R10 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Magic is in die gewilde kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede w...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Arcadia Steps Courtyard is in die bekende kuswoonbuurt Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik vanaf alle doendinge en besien...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5517 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za