Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Second Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Second Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Second Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Second Beach

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa 32 is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. In die slaapkamer-area is daar 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamerarea. Die badkamer is onlang...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sea View Kingsgate Apartment on the Promenade is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is net 'n paar minute se ry van die Seepunt Promenade, die strand, restaurante en winkels af....

20% af Laaste Kans!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sunshine Letting Self-catering Apartments is in Seepunt, stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die Seepunt-promenade. Verblyf word gebied in stylvolle selfsorgwoonstelle wat ateljee- en tweeslaapkamerwoo...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 706
R1 109
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa 1 by CTHA is in die hartjie van Seepunt in 'n pragtige kompleks met 'n Afrika-tema. Dit bied selfsorgverblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dié moderne 2-slaapkamerwoonstel het 'n ekstra lang konin...

10% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantic Sea-View Apartment bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is oorkant die Seepunt Promenade naby die Seepunt Pawiljoen geleë. Dié woonstel is 179 m² en bied s...

Vanaf
R3 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Something Special Villa is 'n selfsorgdorpshuis in die luukse Kampsbaai-woonbuurt in Kaapstad. Dié eiendom is naby Kampsbaai se strand, gewilde restaurante, kroeë en kuierplekke. Die dorpshuis is smaakvol versier...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

12 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n lieflike see-uitsig vanaf die privaat balkon in Seepunt in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer. Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

8 Blue Waters is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer in Seepunt. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die een...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

31 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer, en bied ongerepte see-uitsigte vanaf die woonstel en privaat balkon. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

32 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt. Dit is in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer en bied 'n beperkte see-uitsig van die privaat balkon af. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gas...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

3 Blue Waters bied selfsorgverblyf in 'n ateljee-woonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer in Seepunt. Die eenheid het 'n beperkte see-uitsig vanaf 'n privaat balkon. Die oopplan-woonstel het slaapplek...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

18 Brighton Court is ‘n selfsorgwoonstel teen die kus in Kampsbaai. Die privaat balkon wat rondom die eenheid strek, bied ‘n uitsig oor die see en op die berge. Dis naby restaurante, supermarke en nagklubs. Di...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, net 'n kort entjie se ry vanaf die middestad en die V&A Waterfront. Dis net langs Bantrybaai, een van Kaapstad se mees eksklusiewe areas. Die perseel word deur verske...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Comfy Stylist Studio is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is naby restaurante, winkels en die Seepunt-promenade. Die woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fresnaye, Wes-Kaap

Maartens Guest House is in Fresnaye in Kaapstad geleë. Fresnaye is tussen Kampsbaai en die stadskern, teen die hange van Leeukop. Geniet die pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die pragtige villas wat Fres...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Astris Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil area in Kampsbaai geleë is en net 15 minute se stap van die strand en winkels af is. Die woonstel bied uitsigte op die berge, strand en Atlantiese Oseaan. Di...

Vanaf
R3 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Lion's View is 'n selfsorg-villa skuil in Kampsbaai, 'n luukse buurt in Kaapstad. Kampsbaai is 'n gewild onder plaaslike en internasionale besoekers en lok veral in die somermaande hordes vakansiegangers wat op soek...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Studios bied selfsorg-ateljeewoonstelle in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is naby die strand, kroeë en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 3 individuele woonstelle, elk met 'n oopplan-leefarea,...

Vanaf
R1 845
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100 van 4925 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za