Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Third Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Third Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Third Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Third Beach

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Bungalow 25 is 'n lieflike vakansiehuis met 'n see-uitsig in die eksklusiewe woonbuurt van Clifton. Die huis is aan die onderkant van die stel trappe wat lei na die gewilde Third Beach en spog met uitsigte oor die s...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Bungalow 26 is 'n vakansiehuis op die strandfront in die eksklusiewe en modieuse Kaapse buurt, Clifton. Die huis is aan die onderpunt van die trappe wat na Derde Strand toe lei en spog met 'n panoramiese uitsig oor ...

Vanaf
R14 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Sea Haven is 'n lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Clifton. Dis stapafstand vanaf die strand en bied 'n lieflike see-uitsig. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n e...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 gewilde strande en gaan wandel op die strand - die wit sandstrand is net 20 treë weg. Die strandhuis...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton View is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moeders...

Vanaf
R9 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

White Cliffs Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Clifton, Kaapstad. Dié gesogte eiendom bied asemrowende see-uitsigte vanaf kamers, balkonne en gemeenskaplike area. Dié woonstel is smaak...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hierdie pragtige, moderne, selfsorg vakansiewoonstel het uitsigte oor Kaapstad se wêreldbekende Cliftonstrande en is geleë in 'n veilige woonstelblok enkele meters van die strand af. Die nuut-opgeknapte, luukse e...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Nautica Vista is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor Clifton se 4de strand met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan van Kampsbaai tot by Clifton. Dit bied die allermooiste sonsondergange. Hierdie dubbelver...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

10% af Naweke!
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Clifton Sunsets is 'n pragtige huis met 4 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Dit het pragtige see-uitsigte en dit is in die modieuse Clifton geleë. Die huis het 'n dek, tuinarea en lieflike swembad wat oor di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5528 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za