Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, North Riding

De Wildebeest Guest House is in die natuurlike omgewing van North Riding in Randburg geleë. Die gastehuis het die perfekte ligging en is steeds naby Sandton se sakekern. Daar is ook 'n koffiewinkel, Moerkoffie. Di...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te geb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin, Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 kamers: die Tuinkamer, die ruim Upstairs Ateljee-suite en die Standaard-Sakpaskamer....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Sonneglans

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Sonnedal

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg, Sonnedal

Eagle Cove is in Randpark Ridge naby die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom en Besoekerssentrum Maropeng. Dit is ideaal vir sakeresigers en gaste op soek na gemaklik oornagverblyf. Verblyf is in 6 suit...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Sonnedal

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2437 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za