Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

The Wesley is 'n luukse gastehuis vir die oordeelkundige gas. Dit is in die hartjie van Bryanston in Sandton geleë en word omring deur 'n pragtige tuin en 'n natuurlike toevlugsoord vir voëls wat al dekades lank g...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Beverley Gardens

Rustic Cottage @ Shepston House is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in Bryanston en is ideaal vir 'n enkel- of sakereisiger en paartjies wat die area besoek. Dié vrystaande kothuis beskik oor 1 slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Derastar Guest House is 'n unieke huis met 'n Kaaps-Hollandse invloed soos te sien aan die vierkantige gewels en houtvloere. Die gastehuis is in Ferndale, 'n buurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis beskik o...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Fontainebleau

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

The Maisonette Guest Lodge bied elegante verblyf in Randburg. Dit is net 4 minute se ry vanaf Brightwater Commons en die sakekern van Randburg en 40 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. Ons bied...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

50 On Shepherd Boutique Guest House bied pragtige verblyf met 'n Afrika-tema in Bryanston, een van Sandton se weelderige woonbuurte. Dit is 'n klein gastehuis wat perfek in stand gehou word met 'n luisterryke tuin, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

A Rose Garden is 'n selfsorgwoonstel in Randburg in 'n rustige omgewing tussen pragtige roosbosse. A Rose Garden is net 12 km vanaf Lanseria Lughawe en 4 km vanaf Monte Casino, Fourways Mall en die Coca Cola Dome. ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata is in Muldersdrif, op 'n veilige 21 hektaar-privaateiendom, ongeveer 30 minute se ry vanaf Sandton en 15 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die eksklusiewe Hakunamatata-landgoed het pragtige grasperke, sier...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2437 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za