Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cofimvaba Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cofimvaba Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cofimvaba Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cofimvaba Hospital

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Grens Area, Oos-Kaap

Imvani Country Inn bied B&B-verblyf op 'n plaas in privaat besit, net 20 minute buite Queenstown. Die lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stad se gedruis af met wildkyk-gel...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Cathcart, Grens Area

Old Oaks Bed & Breakfast is in Cathcart in die Oos-Kaap geleë. Hierdie klein plaasdorpie is in 1876 gevestig en kyk uit oor die Windvogelberg. Old Oaks bied aan gaste 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar is 'n e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart, Grens Area

Intaba Centre of Arts is 'n ou klipgebou in Cathcart in die Oos-Kaap. Dit is in 'n stil omgewing geleë en is ook gerieflik naby geriewe soos kafees, vulstasies, 'n supermark en spaza-winkels. Intaba Centre of Arts ...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart, Grens Area

Gig BB and Selfcatering is 'n houthuis in Cathcart, 'n dorpie aan die voet van die Windvogelberge. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers gebied. Daar is 3 gastekamers met slaapplek vir 3 gaste. Elke kamer het 'n d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga, en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte. Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stutterheim, Buffelstad

The Shire Eco Lodge is op die randjie van die inheemse Xholora-bos in die Amatola-gebergtes geleë, naby Stutterheim. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en avonturiers, en die stilte en nabyheid aan...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stutterheim, Buffelstad

Yellowwood Creek is aan die voet van die Amatola-bergreeks geleë. Die tuine loop af tot by die Cumakalarivier en die digte Yellowwood-woud. Die woud en omliggende omgewing is die tuiste van verskeie voëlspesies wa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Kaap

Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die lodge lok menige gas met sy rustigheid, uitsigte en tuisgekookte maaltye. Dié verblyf is veral geskik vir groepe of gesinne wat doen...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth, Grens Area

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 81 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za