Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Constantia Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Constantia Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Constantia Glen

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Constantia, Wes-Kaap

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge wat in die voorheuwels van Constantia in Kaapstad geleë is. Die lodge is versier met egte Afrika safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spo...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Houtkapperspoort 4 is op 'n veilige berglandgoed in Constantia, een van die oudste woonbuurte in Kaapstad. Die stil woonbuurt het verskeie plaaslike bekoring en voorsien maklike toegang tot wynplase, die middestad e...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia River Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n privaat landgoed teen die hange van Tafelberg Nasionale Park in Constantia, Kaapstad. Hier kan gaste die rustige natuurskoon ervaar met die gefluister va...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Mbali Lodge is 'n selfsorg-villa op die veilige Silvermist Landgoed in Constantia Nek, Kaapstad. Hierdie villa strek oor meer as een verdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 en su...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Bellevue Cottage en Bellevue Studio is in die pragtige en luukse Upper Constantia geleë en skuil in ‘n lieflike 4 ha-tuin met grasgroen grasperke en eikebome. Bellevue Cottage het ‘n uitstekende noordelike uit...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Villa Lion View bied luukse verblyf in die mooi Constantia Wynvallei met ononderbroke uitsigte oor die vallei. Verblyf is in 'n gastehuis met luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het beskikbaar. Elke modern...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

10% af Laaste Kans!
VanafR3 200
R2 880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

LeBonheur is beskut teen die somerswind, wat dit 'n ideale plek vir somer- en wintervakansies maak. Dit is ook binne maklike ry-afstand van baie van die bekende uitkykplekke in die Moederstad. Le Bonheur is ideaal v...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Dendron of Constantia bied bekoorlike een- en tweeslaapkamer selfsorg-tuinkothuise geleë in die lieflike Constantiavallei. Geleë aan die einde van 'n cul-de-sac en langs die gewilde Groot Constantia Wynlandgoed w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4831 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za