Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Constantia Wine Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Constantia Wine Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wine Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Constantia Wine Route

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Dendron of Constantia bied bekoorlike een- en tweeslaapkamer selfsorg-tuinkothuise geleë in die lieflike Constantiavallei. Geleë aan die einde van 'n cul-de-sac en langs die gewilde Groot Constantia Wynlandgoed w...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Groot Constantia Villa is in die hart van die pragtige Constantia-vallei geleë, aan die rand van die wêreldbekende wingerde van Groot Constantia. Dit is in een van die mees eksklusiewe liggings in Suid-Afrika, wat...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Pagasvlei is 'n ruim vakansievilla in Constantia wat met 'n sonderlinge ontwerp spog. Die enorme vertrekke, hoë mure en geboë strukture herinner aan dié van 'n wynkelder. Die huis is naby wonderlike staproetes, d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Summit Place Guest House is 'n 4 ster-gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantiavallei-wynstreek. Die ligging is rustig en baie sentraal tot al die hoof besienswaardighede in Kaapstad. Daar is ...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

14 on Klein Constantia is in Constantia geleë en bied verblyf in luukse kamers en eenhede. Die eenhede beskik elk oor ’n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en het ’n privaat badkamer met ’n bad en...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Waterford Guest House bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Constantia in Kaapstad. Die perseel is naby verskeie wynplase en net 'n entjie se ry van besienswaardighede af. Verblyf by Waterford Guest House bestaa...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Tamarisk Lane Home is 'n mooi grasdakhuis in Constantia. Dié drieslaapkamerhuis het 'n kuierarea met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die swembad. Die huis het slaapplek vir 5 gaste in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5357 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za