Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Creation Wines besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Creation Wines.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Creation Wines akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Creation Wines

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Black Eagle Lodges - The Lodge is 'n afgeleë selfsorg-kliphuis op die Kempsrivier Plaas, 13 km buite Caledon. Die villa is langs 'n dam en bied 'n rustige plaaswegbreek. Dis 'n omgewingsvriendelike tuiste wat van s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Ciel et Terre is 'n werkerskothuis wat in ’n knus kothuis omskep is weg van die geraas van die stad. Dié kothuis is op ’n werkende wynplaas Seven Springs op die Hemel-en-Aarde-Vallei Wynroete. Gaste het 'n uit...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Clouds End Farm is 'n bekroonde vrugteplaas in die Hemel-en-Aarde-vallei, en is net 11 km buite Hermanus geleë. Dié plaas word deur 'n familie besit. Dis omring met berge en is die tuiste van sommige van Suid-Afri...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié streek is bekend vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Caledon Museum, Caledon Kasino en SA Forest ...

Voorkeurvennoot
25% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

High Season Farm is 'n skilderagtige plaas in Hermanus se Hemel-en-Aarde Vallei. Ons bied selfsorgverblyf in pragtige plaaskothuise. Ons mooi kothuise het elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid is smaakvo...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die idilliese Heaven and Earth Equine Retreat in die hartjie van die wêreldbekende Hemel-en-Aarde-vallei. The Hayloft bied g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers elk met hul eie e...

Vanaf
R4 837
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

192 on 1st street is 'n moderne vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die huis bied panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en die omliggende berge waarvoor He...

Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

215 on 1st Stree is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap suidkus geleë is. Die dorp is wêreldberoemd vir sy fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Die skilderag...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

37 on 11th Avenue 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldwyd bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Her...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Lekker Lê at Lagoon Edge is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste op 'n privaat landgoed 12 km van Hermanus af op pad na Stanford. Die huis bied 'n uitsig oor die Kleinrivier-strandmeer en op die berg en beskik oor 3 ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

The Nantucket is in Hermanus, die wêreld se walviskykhoofstad, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad geleë. Hierdie puik bestemming bied uitsonderlike biodiversiteit en 'n groot verskeidenheid binnenshuise en buitelu...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 600
R4 480
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Sit-en-kyk is 'n pragtige, ten volle gemeubileerde strandhuis in Voëlklip, Hermanus wat verblyf van goeie gehalte in dié gewilde gesinsvakansiedorp bied. Die huis is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is 'n sti...

Vanaf
R4 115
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Home with a View bied selfsorgverblyf in 'n pragtige drieslaapkamerhuis met lieflike uitsigte. Die huis skuil in Voëlklip, Hermanus, sowat 2 km vanaf Grotto-strand. Gaste is mal oor die woonkamer en die sondek se v...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-uitsig. Dis teen die hang van die berg en naby die Fernkloof Natuurreservaat. Die gewilde Grotto-str...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 5408 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za