Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Eden on the Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Eden on the Bay .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden on the Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Eden on the Bay

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Bradclin Beach is in 'n veilige kompleks in Blouberg. Dit is 'n klipgooi van Big Bay se pragtige strand af waar jy kan swem, vlieërbranderry, branderplankry, sonbaai, ure lank stap of net 'n boek lees terwyl die ki...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Seaside Village24a is 'n moderne woonstel op die boonste verdieping en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai en die Atlantiese Oseaan. Dié dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Herr Establishment is 'n vakansiewoonstel wat in die bekende Big Bay-omgewing geleë is. Big Bay se strand is wëreldwyd bekend vir topgehalte seeplankry en vlieërbranderry. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village Penthouse Apartments is 'n luukse dakwoonstel wat volledig toegerus is met 3 slaapkamers wat stylvol gemeubileer is, 2 badkamers (1 en suite) en ononderbroke uitsigte op Tafelberg (1 van die wêreld ...

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village B24 by CTHA is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die strand en ander geriewe. D...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village AG3 bied die perfekte selfsorgverblyf in Big Bay vir vakansiegangers, branderplankryers en sakereisigers. Die eenheid is naby verskeie restaurante, winkels, besienswaardighede en die Big Bay Surf Clu...

10% af Aanbod!
VanafR1 230
R1 107
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village L11 is in Big Bay geleë en bied luukse verblyf wat perfek is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié eenheid is naby verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede geleë. Die eenheid beski...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 238
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village 14A is in die kusdorp Big Bay geleë. Dit is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6. Die woonstel bied see-uitsigte. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. DIe hoofslaapkamer is ingerig met...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Seaside Village B22 is in 'n kompleks in Big Bay en dit is ideaal vir vakansiegangers, branderplankryers of sakereisigers. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is op die vierde verdieping geleë. Die eenheid ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Seaside Deluxe Apartment bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van die stra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5411 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]