Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Eerste River Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Eerste River Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eerste River Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Eerste River Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Frieden-Hof Guesthouse bied selfsorgverblyf in Penhill Estate in die Wes-Kaap. Frieden-Hof beteken "vreedsame binnehof" en dié kamer het 'n rustige atmosfeer. Penhill Estate is 'n versameling van 200 kleinhoewes ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Winelands Little Ireland is 'n bekoorlike solderwoonstel wat verblyf bied op 'n prentjiemooi residensiële landgoed in Stellenbosch. Dié landgoed is naby winkelsentrums, hoofweë, die Valsbaaikus en wynplase. Di...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Loftique is 'n moderne woonstel wat in 'n veiligheidskompleks aan die uithoeke van Stellenbosch geleë is. Die landgoed het die perfekte ligging, naby winkelsentrums, snelweë en wynlandgoedere. Loftique is op die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Boland

Onze Rust is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Hierdie pragtige plaas het 2 gerestoureerde huise en bied die perfekte plek om te ontspan en net weer jou batterye te herlaai. Die tuin is 2 hektaar groot ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Lavinia Lifestyle is in Stellenbosch se wynlande geleë en dit het die ideale ligging op 'n rustige landgoed, maar steeds toegang tot al die hoofpaaie. Die landgoed het 'n ongeëwenaarde uitsig oor Valsbaai en op He...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Boland

Aspidistra Garden Centre Rooms is in 'n lieflike kwekery langs die R310 in die rigting van Stellenbosch geleë. Aspidistra Garden Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed, terwyl Aspidistra Garden Kamer 2 oor 2 enkelbeddens...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Fijndraai bied verblyf in nuut opgeknapte een- of tweeslaapkamer-kothuise wat op 'n wyn- en perdeplaas, sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch, geleë is. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer. Die kothuis het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Wes-Kaap

Wynland Eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die Croydon Vineyard Estate. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

The Tin Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis en is op 'n organiese wynplaas in die Boland geleë. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en beleef die rustigheid en atmosfeer van een van die oudste wynplase in die land. Ontwaak met 'n uitsig op Tafelberg en Valsbaai net 'n paar minute van Kaapstad se voorste bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5701 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]