Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ekuhlengeni Care Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ekuhlengeni Care Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ekuhlengeni Care Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ekuhlengeni Care Centre

15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

African Sands is 'n luukse blyplek wat B&B-akkommodasie bied. Dis ideaal geleë in Amanzimtoti, 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 2 km vanaf Prospecton, 3 km vanaf Southgate Industriële Park en 25 km v...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

Anchors Boutique Lodge is 'n eksklusiewe en modieuse instansie in Athlone Park. Ontspan in ons rustige en netjiese tuine terwyl jy met 'n skemerkelkie by die swembad en lapa-area bedien word. Al die suites is baie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gerieflike verblyf word aan gaste gebied in 'n en suite-gastekamer met 'n privaat ingang wat uitkyk oor die sw...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Huise in die Toskaanse boustyl word geïnspireer deur die elemente van die natuur – klip, hout, water, kleur – en so word die skoonheid van die omgewing deel daarvan gemaak. Sy soliede voorkoms en warm atmosfeer...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Ocean Hideaway Bed en Ontbyt in Amanzimtoti is 'n eksklusiewe AA Superior Goedgekeurde Onderneming. Al ons eenhede is luuks en smaakvol versier volgens AA Superieur Goedgekeurde Standaarde, met pragtige wit linne en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oo...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amanzimtoti Vakansie Huis is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat geskik is vir 'n groep of gesin van 6. Die huis is gerieflik gemeubileer. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed wa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Athlone Park, Amanzimtoti

Toti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, net 20 m van die strand af. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste verdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2071 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]