Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Elkanah House besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Elkanah House .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elkanah House akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Elkanah House

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunningdale, Wes-Kaap

Oakland Hills Road bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers in ’n privaat huis in Sunningdale. Die perseel is naby ’n hospitaal, winkelsentrums, busroetes, en is sowat 8 minute van die strand af. Verblyf word i...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunningdale, Wes-Kaap

Carradale House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat in die buurt, Sunningdale, in Blouberg, sowat 3 km van Blouberg se hoofstrand geleë is. Die huis beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach, Wes-Kaap

Sea More-Express Gastehuis is in Bloubergstrand geleë, en bied die mees gefotografeerde uitsig oor Tafelberg en sy tafeldoek. Die akkommodasie is versier met moderne, stylvol dekor en oorspronklike kunswerke. Genie...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

Dubbelverdieping selfsorg-gastehuis volledig toegerus met alles wat jy nodig het (behalwe strandhanddoeke) en tot 10 mense kan akkommodeer - met twee spaar matrasse vir bykomende kinders indien nodig (teen 'n klein ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunningdale, Wes-Kaap

Augusta Place is 'n kothuis in Sunningdale. Dié selfsorghuis is in 'n veilige en rustige omgewing vir 'n ontspanne vakansie. Dis in 'n veilige landgoed, sowat 5 km van die strand af, en lekker naby die winkelsentr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunningdale, Wes-Kaap

Big Sky Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-ateljee met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Die eiendom is in 'n veilige en stil singel in Sunningdale, Bloubergstrand geleë. Die smaakvol versier...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

58 Espanol is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n sekuriteitskompleks in Bloubergstrand geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gesellige verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is ten...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parklands, Wes-Kaap

Glens on Parklands is in Parklands North en bied gehalteverblyf vir ’n gesin wat op soek na gerieflike vakansieverblyf. Dis maklik bereikbaar vanaf verskeie winkelsentrums, restaurante, en ’n kort rit vanaf Blou...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunningdale, Wes-Kaap

Selfsorg Woonstel 'n tuinwoonstel vir 2 gaste in Sunningdale, Milnerton. Dié gerieflik gemeubileerde woonstel het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n sto...

10% af Winteraanbod!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis naby die middestad en is daarom die ideale basis vir gaste wat die Ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5661 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]