Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Emdoneni Cat Rehabilitation Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Emdoneni Cat Rehabilitation Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Emdoneni Cat Rehabilitation Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Emdoneni Cat Rehabilitation Centre

Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Zululand

Na die 2015-stemperiode is Emdoneni Lodge aangewys as die wenner in die "Luxury Game Lodge"-kategorie van die "World Luxury Hotel Awards". Emdoneni Lodge is in die hartjie van Zoeloeland geleë. Hierdie gastehuis b...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Noordkus

Gooderson DumaZulu Lodge & Traditional Village is in die hartjie van Zululand naby Hluhluwe geleë. Alhoewel dit 'n natuurlike en terapeutiese omgewing is waar gaste weer met die natuur kan verbind, is dit ook 'n le...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe, Olifantkus

Isinkwe Bushcamp bied sakpasverblyf wat ontbyt en tuisgemaakte aandetes, wat in ons verversingslokaal Africa Bush Junction langs die swembad bedien word, insluit. Die boskamp is slegs 25 minute vanaf die Hluhluwe/Im...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe, Olifantkus

Bos-paradys is op 'n plaas naby Hluhluwe-Imfolozi Park. Daar is verskeie kuns- en kultuurbesienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil wegbreek. Daar is versk...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Noordkus

Bushlands Game Lodge bied 'n ongelooflike Afrika-bosveld-ervaring. Hierdie pragtige lodge is die ideale basis vir gaste wat die Groot 5 wil sien. Dis só ontwerp om met die Zululand-omgewing saam te smelt, en word d...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 18)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is die oostelike grens van ...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Game Lodge is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af geleë. Bonamanzi word privaat besit en strek sowat 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm. Diá lodge het slaapplek vir 10...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hluhluwe, Olifantkus

Bonamanzi Game Reserve bied verskeie karavaan- en kampeerplekke sowat 5 km van die dorpie Hluhluwe af. Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat en die Hluhluwerivier vorm die oostelike grens van dié 4000 hektaar-reser...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika. Bonamanzi, wat "Kyk, water!" in Zulu beteken, kr...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Die Family Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km buite Hluhluwe. Bonamanzi is ‘n privaat wildreservaat wat 4000 hektaar groot is en waarvan die Hluhluwe-rivier die oosgrens vorm. Da...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 308 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]