Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ermelo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ermelo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ermelo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ermelo Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

Pennylane is net langs Kerkstraat, naby geriewe en restaurante, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons doelwit is om 'n hoë verblyfstandaard te verskaf in 'n ontspanne en gerieflike omgewing...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

Hier is 10 lieflike slaapkamers in die gastehuis, en daar is ook 2 selfsorg-eenhede en 1 familiekamer. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Die kamers se ingange is so geleë dat gaste deur ons lieflike tuin st...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

RJ Guesthouse is in 'n rustige woonbuurt in Ermelo geleë. Dié gastehuis bied akkommodasie in 'n verskeidenheid kamers wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer bied slaapplek vir 2 volwassen...

10% af Naweke!
VanafR740
R666
per nag, vir 2 mense
B&B in Ermelo, Mpumalanga

NMB Guest House is in 'n stil buurt in Ermelo en bied verblyf vir sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir familie kom kuier. Dit is naby winkels, restaurante en bied maklike toegang tot die hoofsnelweë. Die ...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ermelo, Mpumalanga

44 on Ennis Guest Lodge is in Ermelo, Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n kort vakansie of 'n langer wegbreekkans. Akkommodasie by 44 o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ermelo, Mpumalanga

Geleë op pad na Swaziland en die Suid-Afrikaanse laeveld. Izimbali Lodge en Restaurant is 'n wêreldklas akkommodasie en bied unieke en stylvol gedekoreerde akkommodasie. Kamers is luuks versier vir gemak en om t...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

Tasso's Gastehuis is ’n ou herehuis in Ermelo wat gehalte-verblyf bied, ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gaste wat by hul familie kuier. Die huis spog met ’n pragtige groen tuin wat ’n rustige atmosfee...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

Legendary Boutique Guesthouse is in die gevestigde, stil en rustige woonbuurt, Ermelo, geleë wat die opvoedkundige, industriële en kommersiële middelpunt van die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit is. Dié gaste...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

West Street Inn - Ermelo bied luukse verblyf. Tariewe is markverwant en waarde vir geld word verseker. Dié instansie is in 'n stil buurt in Ermelo, Mpumalanga geleë en bied 40 en suite-kamers wat volledig ingeri...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ermelo, Mpumalanga

Kayise Lodge is in 'n rustige buurt in Ermelo geleë, sowat 1 km van Ermelo se sakekern af. Die lodge is 'n kombinasie tussen moderne- en Afrika-kultuur en bied gerieflike verblyf in 39 en suite-kamers. Die konferen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 289 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]