Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Golden Gate Highlands National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Golden Gate Highlands National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Gate Highlands National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Golden Gate Highlands National Park

Vanaf
R283
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

SANParks Glen Reenen Rest Camp is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park teen die voorheuwels van die Malutiberge in die Noordoos-Vrystaat geleë. Dié ruskamp is naby die Golden Gate Hotel en Chalets en is ide...

Vanaf
R1 823
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park aan die voet van die Malutiberge in die noord-oostelike Vrystaat geleë. Die Highlands Mountain Retreat is die perfekte wegbreek vir...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kiara Lodge skuil tussen Golden Gate en die unieke dorpie genaamd Clarens in die asemrowende Malutiberge. Ons het 13 aparte chalets met selfsorgfasiliteite. Die eenhede is uiteenlopend uitgelê om aan besoekers se...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Di Bus Stop Adventures and Guest farm is in 'n rustige vallei tussen die pragtige Malutiberge en grens aan die Golden Gate Nasionale Park. Dit is sowat 15 km van Clarens af. Verblyf bestaan uit 5 eenhede en kampee...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willow Manor kyk uit op die Rooiberg-berge en het lieflike kamers net 14 km van Clarens af. Verblyf bestaan uit 5 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Drie van die kamers het ’n ekstra lang koninggrootte-b...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Dynasty Red Mountain Ranch in die skilderagtige Malutiberge tussen die Golden Gate Highlands Nasionale Park en Clarens, en bied 'n toevlugsoord met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede. Die groot perse...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 200 m vanaf die skilderagtige R712-roete, geleë. Ons bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 rustieke sandsteenkothuise. Di...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Slegs 20 km oos van die Golden Gate lê die Basotho Cultural Village, ’n egte juweel van dié noordelike nasionale park. Gaste kan hier meer leer van die tradisionele lewens van die Basotho-stam, wat al vir eeue i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Ark Mountain Lodge met sy wonderskone uitsigte op die berge en die skilderagtige dorpie Clarens, is ideaal vir moeë siele op soek na stilte en afsondering in die natuur. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Die lodge bied slaapplek aan 7 gaste in 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Bushman bied slaapplek aan 8 gaste in 2 slaapkamers en 'n tussenverdieping. Die hoofslaapkamer het '...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Little Lammas is op 'n plaas buite Clarens langs die Bokspoort Perdeplaas geleë en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die omtrek. Die kothu...

10% af Aanbod!
VanafR3 800
R3 420
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Doloriet is op ‘n plaas buite Clarens en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie doendinge, trekpleisters, winkels en restaurante. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 kamers en h...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas - Loslit is 'n lieflike, onvergeetlike wegbreekplek in die Oos-Vrystaatste berge. Dit is net 14 km vanaf Clarens. Rebellie Gaste Plaas - Loslit bied gerieflike verblyf vir 12 mense in 6 slaapka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Castle in Clarens is in die hartjie van die Malutiberge en bied 'n koninklike ervaring vir 4 gaste met asemrowende uitsigte op Berg Horeb. Castle in Clarens is op 'n plaas aan die buitewyke van Clarens en snags lyk ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Mooihoek verskaf slaapplek aan 8 gaste in 2 slaapkamers en 'n tussenvloer. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Villa Beginsel bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtige kliphuis wat op 'n veeplaas aan die voet van die Maluti-berge geleë is. Die plaas is ongeveer 10 km vanaf die pragtige dorp Clarens wat bekend is vir kun...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Onder kwaai donderwolke en vertikale sandsteenkranse, boer ons met Angus-beeste en verbou boontjies, sojabone en mielies op Roodepoort Plaas net buite Clarens. Dit is hier waar ons 2 warm kothuise gebou, gerestouree...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Jovali is op 'n 4 hektaar-perseel in die Clarens-omgewing geleë net 8 minute van die dorp af. Verblyf word aangebied in 2 privaat selfsorg-eenhede. Die uitstekende toegang, gerief, ruimte en privaatheid maak Jovali...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Arundel Studios het asemrowende, onbelemmerde uitsigte op die Malutiberge en gaste word wakker met 'n wonderskone uitsig van Golden Gate. Gaste kan ervaar hoe dit is om in harmonie saam met die natuur te leef. Hier ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 478 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za