Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Harry Comay SANTA besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Harry Comay SANTA.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harry Comay SANTA akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Harry Comay SANTA

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in George, Tuinroete

25 on Orion bied selfsorgverblyf in Ballotsview, George. Daar is 2 eenhede, elk met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbedden...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in George Suid, George

Bergsight is sentraal in George geleë, in die hartjie van die Tuinroete. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede en bied maklike toegang tot die N2. Dit is ideaal vir sakereisigers, oornagga...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in George Suid, George

Rustverseker is sentraal geleë in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N2 en verskeie besienswaardighede. Die woonstel is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in George Suid, George

Vogel's Nest is 'n selfsorgvakansie-eenheid op die eienaar se eiendom in George, die middelpunt van die Tuinroete. Dit is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede....

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid, George

Merriman24 bied gerieflike, basiese selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-tuinkothuis in 'n stil straat in die woonbuurt George-Suid in George. Dit is naby George Sentraal en die George Hospitaal geleë. Die kothuis ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in George, Tuinroete

45 On Lily is in George geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin of groep vriende wat die Tuinroete wil verken. Die Garden Route Mall, N2 en ander geriewe is maklik bereikbaar van die verblyf af. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia is 'n bekoorlike kliphuis en bied selfsorg-akkommodasie aan gaste wat George besoek. 'n Winkelsentrum, gholfbane en veilige swemstrande is net 'n entjie se ry van die huis af. Dié d...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Loerie Park, George

Chelsea Close Woonstel skuil in Chelsea Close, 'n sekuriteitskompleks in George. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Chelsea Close Woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George Suid, George

20 On Palgrave is in George en bied gerieflik gemeubileerde eenhede vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Gaste kan die Grace- of Serenity-eenheid bespreek. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en op v...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in George, Tuinroete

Pine Lodge George is een van die omgewing se vriendelikste selfsorg-lodges, waar jy private en rustige akkommodasie teen 'n sakpasprys sal vind. Die eiendom is aan die voet van die Outeniekwaberge en is sentraal in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2774 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za