Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Hartbeespoort Dam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hartbeespoort Dam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartbeespoort Dam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hartbeespoort Dam

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Island Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis op The Islands-landgoed in Hartbeespoort. Die huis is op 'n kanaal wat deur die landgoed loop geleë en bied in die verte uits...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos, Bojanala

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Vanaf
R5 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Kindle View Lodge is 'n selfsorghuis in Kosmos en bied 'n warm en ontspanne wegbreek met asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos, Bojanala

Kosmos Lodge is in Kosmos by die Hartbeespoortdam, minder as 90 km van Johannesburg af geleë. Die lodge is die perfekte romantiese wegbreekplekkie in 'n sekuriteitskompleks aan die voet van die Magaliesberge. Kosmo...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Bojanala

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Fever Tree Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vyfslaapkamerhuis met uitsigte oor die Hartebeespoortdam. Dié smaakvol gemeubileerde huis is in die dorp Kosmos, aan die oewer van die Hartbeedpoortda...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Kingfishersview Waterfront Lodge bied 'n mooi en bekostigbare wegbreek van jou alledaagse bestaan. Dis 'n stil en rustige toevlugsoord in 'n veilige omgewing waar jy kan ontspan en vergeet van die moderne lewe. Die ...

Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kosmos, Bojanala

Atelier Isabella is in die pragtige dorp Kosmos naby Hartebeespoortdam geleë. Ontspan of werk in die kunstige atmosfeer waar kuns die binnenshuise versiering aanvul en die natuur die buitekant verryk. Dié huis b...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R867
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2241 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za