Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hartenberg Wine Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hartenberg Wine Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenberg Wine Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hartenberg Wine Estate

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 175
R705
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Die plaas is in Stellenbosch geleë - 'n dorp wat bekend is vir sy pragtige wynroetes, kosmarkies en p...

50% af Aanbod!
VanafR2 650
R1 325
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R1 071
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Devondale bied 'n idilliese en asemrowende bestemming wat tussen die wingerde geleë is. Die Simonsberge bied 'n majestieuse agtergrond met die wingerde in die voorgrond. Daar is verskeie verblyf-opsies om in elke ...

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Zarose is 'n Toskaanse gastehuis met selfsorgkothuise wat tussen die heuwels in Stellenbosch skuil en 'n ongelooflike uitsig bied. Dis omring deur wingerd, olyfboorde en wild, soos sebras, sabels en springbokke. Daa...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch, Wes-Kaap

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 945
R1 653
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Belcharto Barns and Cottages is geleë op die welbekende wynroete-deel van die Bottelary-pad naby Stellenbosch. Ons bied gerieflike verblyf in hierdie gesogte area, sentraal geleë tussen vele bekende wynlandgoedere...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Clos Malverne is 'n wynlandgoed wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Dit is in die mistige Devonvallei geleë. Hierdie werkende wynplaas vervaardig gehalte wyn sedert 1988 en bied verblyf van dieselfde kaliber. ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Rouana Gasteplaas is buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied 'n rustige toevlug op 'n klein wynplaas, maar dit is steeds lekker sentraal naby talle besienswaardighede en geriewe geleë. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Klein Bottelary bied rustige akkommodasie op 'n werkende wynplaas met 'n ryk geskiedenis, net 15 km van Stellenbosch af. Die enkelkosthuise is stylvol en volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 2 volwa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5569 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za