Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Harties Aerial Cableway besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Harties Aerial Cableway.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harties Aerial Cableway akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Harties Aerial Cableway

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melodie, Bojanala

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe. ...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melodie, Bojanala

Villa Paradiso Country Manor is 'n lieflike hotel, landgoed en konferensie venue aan die oostelike buitewyke van die Hartbeespoortdam. Dit bied uitsigte op die majestueuse Magaliesberge. Die landgoed is sowat 45 mi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en dit is minder as 'n uur buite Johannesburg en Pretoria. Dit is in die skilderagtige Magaliesberge, in die bekoorlike dorpie, Hartebeespoort gel...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest Home is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge. Die gastehuis het 11 slaapkamers wat stylvol gem...

Vanaf
R0
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Benhais Guest House is in Schoemansville in Hartbeespoort geleë en bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 7 lieflike slaapkamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Schoemansville, Bojanala

Hartbeespoort is 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Magaliesberge. Die area is gewild onder natuurliefhebbers, avontuursoekers en stadsbewoners wat wil wegkom vanaf die helder stadsligte om in 'n rustige omge...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schoemansville, Bojanala

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemansville, Bojanala

Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat ons vir gaste bied nie. Ontsnap uit die gejaag van die stad en kom ontspan by die Hartbeespoortdam in ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Summerplace Self-catering is in Hartbeespoort, 'n pragtige oorddorp aan die oewer van die Hartbeespoortrivier, en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Die woonstel is op die eerste verdieping, het 2 s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2497 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za