Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Haute Cabriere Winery besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Haute Cabriere Winery.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haute Cabriere Winery akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Haute Cabriere Winery

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek, Wes-Kaap

Mont Martre Chalets is hoog aan die noordelike hange van die Franschhoekberge geleë vanwaar gaste ongelooflike uitsigte oor die Franschhoekvallei van hul privaat veranda af kan geniet. Die chalets word omring deur ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Geen besoek aan die Kaap is volledig sonder 'n besoek aan Franschhoek en die eksklusiewe L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas nie. Geleë binne die veilige gronde van die vooraanstaande Fransche Hoek Estate, wyn-...

Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Franschhoek, Wes-Kaap

Chanteclair Guest House is in die prentjiemooi Franschhoekvallei net 75 km vanaf die Kaapse middestad geleë. Dié historiese dorpie is een van Suid-Afrika se oudste nedersettings. Wandel deur die welriekende tuine ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek, Wes-Kaap

Petit Plaisir is 'n selfsorg-eenheid in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpunt vorm van 'n wyn- en kos-fynproewershemel, in een van Suid-Afrika se mees asemrowende omgewings. Dis die p...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek, Wes-Kaap

Ontvlug na die rustigheid van hierdie nuwe gastehuis - Maison d'Ail - wat aan die Garlickfamilie behoort en deur hulle bestuur word. Half weggesteek onder die indrukwekkende Franschhoekbergreeks, sal hierdie gastehu...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franschhoek, Wes-Kaap

Dié nuut opgeknapte, privaat tuinkothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die onderste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die boonste slaapkamer 2 enkelbeddens. Die eetkamer en ten volle toegeruste kombuis is...

Vanaf
R12 300
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Franschhoek, Wes-Kaap

Lily Pond House by Le Lude is 'n huis wat op 'n selfsorg-basis bespreek kan word. Dit is op 'n werkende plaas in Franschhoek in die Wes-Kaap geleë. Dis perfek vir gaste op soek na gerieflike verblyf met 'n 3-ster-g...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Wes-Kaap

Garlick House bied B&B-gasteverblyf in die eienaar se hoofhuis langs die Maison d'Ail Guest House in Franschhoek. Die luukse gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en aparte badkamer met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek, Wes-Kaap

Grande Plaisir Protea Unit and Villa beskik oor 2 eenhede, die Grande Plaisir Villa met slaapplek vir 6 gaste en die Protea-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dis 'n spoggerige selfsorg-vakansietuiste, net 10 minut...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franschhoek, Wes-Kaap

La Ferme Vive La Vie bied B&B en is in die buitewyke van Franschhoek geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie landgoedere en historiese besienswaardighede in die Kaapse Wynlande. Daar is 4 individueel versierd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5950 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za