Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Helderberg Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Helderberg Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Helderberg Hospital

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Albourne Boutique Guest House bied 'n verskeidenheid ruim en goed ingerigte suites op 'n groot perseel met lowerryke tuine. Dit is net 'n entjie se ry van verskeie geriewe en besienswaardighede af geleë wat Erinval...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kade Cottage is 'n ruim selfsorg-eenheid wat in die hartjie van Somerset-Wes geleë is. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 mense en dis na aan die Stellenbosch-wynplase en die pragtige strande van Gordonsba...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kom ervaar ware Duitse en Namibiese gasvryheid by Asgard Apartments, luukse selfsorg-vakansieverblyf in Somerset-Wes. Hier kan jy sonnige dae, blou lug en asemrowende uitsigte oor die berge en beeldskone wynlande ge...

Vanaf
R850
per nag, vir 1
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken. Akkommodasie word in 5 s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Squirrel Cottage is 'n privaat tuinkothuis op 'n woonerf wat met die eienaars gedeel word. Hierdie selfsorgkothuis in Somerset-Wes is net 5 minute se ry vanaf Lourensford Wynlandgoed en 10 minute se ry vanaf Erinval...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

La Bonne Auberge - The Charming Guesthouse is in die lowerryke Somerset-Wes geleë en bied pragtige uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge. Hierdie Kaaps-Hollandse meenthuis, wat uit 1885 dateer, is een van die ou...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Durrington @ 89 Drama Street is 'n selfsorgkothuis wat op een van Somerset-Wes se oorspronklike nedersettings geleë is. Die kothuis is op die eienaar se perseel en is naby 3 geskiedkundige wynplase en 2 gholfbane. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Barnacle Tree is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat woonerf. Dié kothuis deel 'n inrit met die ander inwoners op die perseel en het 'n tuintjie, en is heeltemal ommuur vir gaste se privaatheid. Die 30 m²-kothuis is ...

10% af Aanbod!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

67 On Mountain is ’n selfsorg-kothuis in die pragtige dorp Somerset-Wes en word omring deur berge. Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste (dubbelbed en enkelbed) en ’n matras kan vir ’n vierde gas (verkieslik...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 100
R2 790
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Great Times at No. 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in Somerset-Wes. Dis ruim en ideaal vir ‘n groep. Buite is ‘n braai-area, veerpyltjiebord, sonverhitte swembad en ‘n etenstafel wat in ‘n pool-tafel en ta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5777 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za