Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hermanus Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hermanus Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hermanus Hospital

Vanaf
R1 889
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Seeberg Cottages bied selfsorgverblyf in Hermanus, ’n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is wêreldbekend vir walviskyk, sy natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge en blomme...

Vanaf
R2 168
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

On The Cliff Guest House is 'n luukse 4-ster gastehuis met akkommodasie langs die see in Hermanus. Al die kamers spog met panoramiese see-uitsigte en privaat balkonne of stoepe wat ideaal is vir walviskyk. Daar is '...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

The Gables Guest House bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike kusdorp Hermanus geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die middedor...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Ex Deo Little Villa is 'n selfsorghuis in Hermanus wat goed ingerig is vir 'n ontspanne vakansie. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n groot eet- en sitare...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Gapa House Hermanus is in Hermanus. Dié selfsorghuis is naby die middedorp en het is ideaal vir gesinne of paartjie wat Hermanus en die Walviskus wil verken. Die huis is net 'n kort ent vanaf die bekende kranspaa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Livesey Lodge Guest House is by die ingang van die dorpie Hermanus geleë. Dié gastehuis is onlangs opgeknap na moderne, stylvolle kamers en ’n vermaakarea met ’n groot swembad buite. Ons bied 6 en suite-slaapk...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Penguino is 'n gesinsgedrewe gastehuis in die hartjie van Hermanus se kranspadjies en net 7 minute se stap na die dorpskern toe. Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die gastehuis is naby aan restaurante,...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Beautiful Abalone is geleë in Westcliff, 'n stil area naby die kernaktiwiteite wat Hermanus bied. Dit is tog ver genoeg van die middedorp se besige strate sodat jy jou vakansie in rus en vrede kan geniet. Dit is na...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Lighthouse Manor is 'n moderne kothuis in Westcliff, Hermanus, minder as 500 m se stap van verskeie uitkykpunte af. Die kothuis is ideaal vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

The Rock bied 'n eenheid in die kusdorp Hermanus aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die gastehuis is 200 m van die kranspaadjies af en 1,5 km van die middedorp af. Die hoofhuis op die perseel beskik oor 'n kragopwekk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5452 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za