Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hermanus Whale Watching besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hermanus Whale Watching.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Whale Watching akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hermanus Whale Watching

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 41 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. El...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Woonstel 102 is 'n luukse grondvloerwoonstel op die seefront met asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en die berge. Natuurliefhebbers sal veral dol wees oor ons oulike plekkie. Die selfsorgwoonstel is stapafstand van...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine Unit 401 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede vanaf die lan...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

5 Marine Court is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks teen Hermanus se hoofstraat geleë is. Dié gewilde vakansiedorp is aan die Wes-Kaap se suidkus en is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede vana...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 300
R4 770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus See Uitsig is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se middedorp. Dié gewilde vakansiedorp is aan die Wes-Kaap se Suidkus en is wêrelbekend vir uitstekende walviskykgeleenthede. Die area se natuu...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine Unit 201 - HC8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Le Paradis Apartments bied luukse woonstelle met 'n skoonmaakdiens, stapafstand van Harbour House Hotel af. Al 4 tweeslaapkamer-duplekswoonstelle is ingerig vir selfsorg. Die pragtige see-uitsigte vanaf die stoep,...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Le Paradis Penthouse is 'n luukse selfsorgwoonstel vir oordeelkundige reisigers. Al die leef-areas bied ongelooflike see-uitsigte oor Walkerbaai. Dit is perfek, in die hartjie van Hermanus geleë, en binne maklike s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

The Gallery Studios & Apartments is in die hartjie van Old Harbour Town aan die rant van Walkerbaai in Hermanus, 'n dorp wat wêreldbekend is vir sy walviskykgeleenthede. Hierdie ateljeewoonstelle is ruim, modern en...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Dié luukse tuinwoonstel is in die hartjie van Hermanus geleë. Die woonstel het uitstekende tuin- en see-uitsigte. Dit beskik oor 'n gerieflike leefarea met moderne toebehore in 'n stil omgewing. Die woonstel bes...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Marine Court is in die Hartjie van Hermanus geleë met ’n pragtige see-uitsig oor Walker Bay. Die woonstel is 64 m² en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste in die gewilde Mariene-rylaan in Hermanus. Die wo...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

10 Birkenhead is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks langs die hoofstraat in sentrale Hermanus geleë is. Dié gewilde vakansiedorp, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldberoemd vir sy fantastiese wal...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

7 Marine Court is ’n selfsorgwoonstel in ’n kompleks in die Hoofstraat van Hermanus se middedorp geleë. Dié gewilde vakansiedorp is aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë en is wêreldbekend vir fantastiese l...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hamewith Penthouse bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n gemeubileerde dakwoonstel in die hoek met ononderbroke uitsigte oor Walkerbaai vanuit die hoofslaapkamer, leefarea en balkonne. Die dakwoonstel is in 'n seku...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Seafront @ The Birkenhead is in Hermanus aan die Wes-Kaapse suidkus geleë. Dié dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantegroei en ligging naby Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar j...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 5193 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za